Items {{shoplist.cart_name}}
Total: {{shoplist.currency}} {{total_price}}
{{total_items}}
Item Price Qty
{{item_list.item_name}} () {{shoplist.currency}} {{item_list.item_price}} {{item_list.item_qty}}
Pimp my Style Clothing Swop - crafters club - Newsletter handmade articles retail space gift shop
Newsletter


2017-12-14
Pimp my Style Clothing Swop


Happiness is........

To visit Pimp My Style Clothing Swop inside Crafters Club  for a wonderful swopping experience.

Swop....don't Shop!! 
Bring the clothes, handbags, jewellery and scarfs you dont want anymore to swop for clothes you actually want.

Die idee van Pimp My Style het begin rondom die ruil van goeie klere, serpe en juwele. Dit werk so:

Jy bring jou klere, of babaklere, kinderklere, mansklere, kraamdrag, skoene, handsakke, serpe en juwele wat jy nie meer wil he nie na ons toe.

Jy kry krediete vir die klere wat jy bring waarmee jy dan weer ander klere kan neem.

Wanneer jy klere neem en jou krediete gebruik, is daar n koste van R50 vir elke 1-5 items wat jy neem. Met ander woorde:

1-5 kledingatukke = R50
6-10 kledingstukke = R100

Klere moet aan die volgende vereistes voldoen:
1. Dit moet skoon en gestryk wees.
2. Daar mag geen kolle of vlekke of ander merke op wees nie.
3. Geen nate mag los wees nie.
4. Daar mag nie haakplekke of wolletjies op wees nie.
5. Ritssluiters moet werk en alle knope moet vasgewerk wees.
6. Klere mag nie verblyk wees nie.

Kontak my gerus indien jy navrae het.

Jacoba Calitz
Sel: 076 527 5720
Adres:
Crafters Club (boonste vloer van winkel)

Gezina Galleries (selfde gang as Woolworths)

Hoek van 10de Laan en Frederikastraat

Gezina

Pretoria


Back Back to top