Items {{shoplist.cart_name}}
Total: {{shoplist.currency}} {{total_price}}
{{total_items}}
Item Price Qty
{{item_list.item_name}} () {{shoplist.currency}} {{item_list.item_price}} {{item_list.item_qty}}
Welkom by die Crafters Club, | crafters club | handmade articles retail space gift shop ...
Welkom by die Crafters Club


Welkom by die tuiste van die Crafters Club geskenkwinkel. Ons heropen 1 Junie 2017 by Winkel 9, Gezina Galleries, Frederikastraat, Gezina.

Ons verkoop 'n groot verskeidenheid handgemaakte geskenke en dekoritems en ook handwerkbenodigdhede. Ons reeks sluit in: houtrame, skilderye en afdrukke, houtspeelgoed, meubels, kostuumjuwele, handsakke, haarversierings, houtwoorde en ontwerpe met 'n lasermasjien gesny, stencils, papier, dekoratiewe blikke, horlosies en nog vele meer. Ons het ook 'n reeks troubenodigdhede.

Ons verkoop ons produkte namens die vervaardigers en neem 'n kommissie op die verkope. Uitstallers betaal 'n adminfooi en 27% kommissie op verkope. Voornemende uitstallers welkom om met ons te skakel rakende goedkeuring van produkte.





Back Back to top